Sondae 9:30 & 18:00 / 6 Mill Street, Paarl, South Africa / Bank besonderhede: FNB Tjekrekening 63064841125


Welkom by Lewende Woord Paarl
Senior Pastoor: Pieter-Louis Potgieter
LWP is ’n Afrikaanse gemeente – ’n Woordgefundeerde, profetiese familiekerk.
By LWP glo ons dat die kerk ’n geestelike tuiste is waar gesinne saam groei, geloof versterk word, en profetiese visie uitgeleef word. Ons hart is om lewens te sien verander deur die Woord, bemagtig deur die Gees, en verbind in liefde.
Pastoor & Hoof van Pastorale Versorging: Sumè Potgieter
Ons Dienste
Oggenddiens - 09:30
Aanddiens - 18:00
Woordgefundeerde Preke


Geesvervulde Aanbidding
Familiekerk









Vind Ons
Lewende Woord Paarl verwelkom jou hartlik om by ons aan te sluit.
Adres
6 Mill Street, Paarl, South Africa
URE
Sondae 9:30 & 18:00
Verbind
Kontak
Skenk
072 723 8406
© 2026.Alle regte voorbehou.
Bank besonderhede
FNB
Tjekrekening
63064841125
Takkode: 250655

